Die Franse oorsese gebied Frans-Polinesië het geen amptelike vlag nie en gebruik die vlag van Frankryk as vlag. Die eilandgroep se nieamptelike vlag vertoon ’n horisontale tweekleur in rooi, wit en rooi met die wapenskild van die eilandgroep in die middel van die wit baan.
Ander vlae
Administratiewe vlae
Vlae van die Genootskapseilande Leewardeilande
Windwardeilande
Vlae van die Tuamotu-argipel
Vlae van die Austraaleilande
Sien ook
Verwysings
Eksterne skakels
Frans-Polinesië by Flags of the World.
Kategorie:Frans-Polinesië Frans-Polinesië