Die Chathameilande, amptelik deel van Nieu-Seeland, gebruik die vlag van Nieu-Seeland as vlag. Die nieamptelike vlag vertoon ’n enkele blou baan met ’n geel halfsirkel in die boonste helfte waarin ’n groen silhoeët van die eiland is.
Ander vlae
Sien ook
Eksterne skakels
Chathameilande by Flags of the World.
Kategorie:Chathameilande Chathameilande Chathameilande