Die Swartsterretjie (Chlidonias niger) is 'n voël en redelik algemeen aan die noord en sentraal Namibiese-kus en kom ook in klein getalle in KwaZulu-Natal voor. Hulle is seldsaam elders. Die voël is 22 – 24 cm lank, 50 – 75 g groot met 'n vlerkspan van 65 cm. In Engels staan die voël bekend as die Black Tern.
Fotogalery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Sterretjies