Moeras-sterretjies (Chlidonias) is 'n genus van voëls in die familie van meeue (Laridae). Die genus omvat vier spesies.
Voëls in die genus is sterk aan soetwatermoerasse gebonde. Tradisioneel is drie spesies as moeras-sterretjies beskou, maar onlangse navorsing het aangetoon dat die Nieu-Seelandse sterretjie ook by die genus ingedeel moet word.Bridge, E.S.; Jones, A.W. & Baker, A.J. (2005): A phylogenetic framework for the terns (Sternini) inferred from mtDNA sequences: implications for taxonomy and plumage evolution. Molecular Phylogenetics and Evolution 35(2): 459-469.
Spesies Chlidonias albostriatus - Nieu-Seelandse sterretjie Chlidonias hybrida - Witbaardsterretjie Chlidonias leucopterus - Witvlerksterretjie Chlidonias niger - Swartsterretjie
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Kategorie:Sterretjies