Anous is 'n genus van voëls in die familie van meeue (Laridae). Die genus omvat drie spesies.Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (version 2.6).
Die wetenskaplike naam Anous is Grieks vir "nie-oplettend" (Harrison, 1990). Die voëls is dikwels onbehoedsaam en vind veiligheid in enorme getalle. Hulle is by matrose bekend vir hul oënskynlike onverskilligheid teenoor jagters en roofdiere.
Spesies Anous minutus Anous stolidus - Grootbruinsterretjie Anous tenuirostris - Kleinbruinsterretjie
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Kategorie:Sterretjies