Die kelkiewyn (Pterocles namaqua) is 'n voël en amper-endemies. Die voël leef in die weste en sentrale gedeelte van Suider-Afrika in halfwoestyn en grasveld. Die voël is 24 – 28 cm lank en 170 - 220 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Namaqua sandgrouse.
Fotogalery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Kategorie:Sandpatryse