Die Witbaardsterretjie (Chlidonias hybrida) is 'n redelike algemene standvoël en intra-Afrika-trekvoël by watermassas en vleie. Die streekbevolking is waarskynlik minder as 7500 pare. Die voël is 24 – 26 cm lank, 80 – 110 g groot met 'n vlerkspan van 75 cm. In Engels staan die voël bekend as die Whiskered Tern.

Fotogalery

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Sterretjies