Die swartsperwer (Accipiter melanoleucus) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël wat in woude en plantasies in Suider-Afrika voorkom. Die voël is 46 – 58 cm groot, weeg 510 - 1000 g met 'n vlerkspan van 90 – 95 cm. In Engels staan die voël bekend as Black sparrowhawk.
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Kategorie:Roofvoëls