Die gebande sperwer (Accipiter badius) is 'n algemene standvoël wat voorkom in savanne en hoëboomveld in Namibië, Botswana, Mosambiek, Noordwes, Limpopo, Mpumalanga en die noorde van KwaZulu-Natal. Die voël is 28 – 30 cm groot, weeg 80 – 170 g met 'n vlerkspan van 55 – 60 cm. In Engels staan die voël bekend as Shikra.
Fotogalery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Roofvoëls Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin