Indiese subkontinent 250px|Kaart van die Indiese subkontinent Oppervlakte 4 400 000 km² Bevolking 1 700 000 000 Bevolkingsdigtheid 386 inwoners/km² Lande 6 (Bangladesj, Bhoetan, Indië, Nepal, Pakistan en Sri Lanka) Tale Indo-EuropeesDrawidies Tydsones UTC+5, UTC+5.30, UTC+6
duimnael|links|Nasa-Satellietbeeld van die Indiese subkontinent duimnael|links|400px|Die "Indies" van die wêreld: duimnael|Beweging van vlugtelinge tydens die verdeling van Indië in 1947 Die Indiese subkontinent is die landmassa suid van die Himalaja en maak deel uit van Suid-Asië. Die grootste deel van die subkontinent word deur Indië beslaan, ander lande sluit in Bangladesj, Bhoetan, Nepal, Pakistan en Sri Lanka. Die belangrikste riviere op die subkontinent sluit in Ganges, Godavari, Indus, Krisjna, Narmada en Yamuna. Die gebied word subkontinent genoem, omdat dit nie deel uitmaak van die Asiatiese plaat nie.
Tot en met 1947 het Brits-Indië die hele Indiese subkontinent beheer, maar in hierdie jaar is die Britse kolonies in die lande Indië en Pakistan (saam met Bangladesj) verdeel en in 1971 het Bangladesj van Pakistan onafhanklik geword.
Verlede en toekomstige bevolkings RangLandOppervlakte (km²)195020002050210013 287 263369 881 0001 006 301 0001 656 554 0001 659 786 0002881 91340 383 000152 430 000300 848 000364 283 0003147 57045 646 000132 151 000201 249 000169 541 0004147 1818 990 00024 819 00036 107 00029 677 000565 6107 534 00019 042 00025 167 00014 857 000638 394164 000606 000952 000793 000729880 000300 000445 000438 000Totaal4 568 229480 829 0001 358 111 0002 294 996 0002 297 013 000
Land- en wateroppervlaktes RangLandOppervlakte (km²)EESRakEES+TIA13 287 2632 305 143402 9965 592 4062796 095290 00051 3831 117 9113147 57086 39266 438230 3904147 18100147 181565 610532 61932 453598 229638 3940038 3947298923 32234 538923 622Totaal4 482 4114 137 476587 8089 300 997
Eksterne skakels
Kategorie:Gebiede van Asië Kategorie:Kontinente