Die Eleonoravalk (Falco eleonorae) is 'n baie seldsame trekvoël aan Suid-Afrika wat gewoonlik in Madagaskar oorwinter. Word ook aangetref in Mosambiek. Die voël is 36 – 42 cm groot, weeg 340 - 450 gram. In Engels staan die voël bekend as Eleonora's Falcon.

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Eksterne skakel http://avibase.bsc-eoc.org/species.jsp?lang=EN&avibaseid=9EA1F12D48EB0120

Kategorie:Valke