Hierdie artikel handel oor roofvoëls. Vir ander gebruike, sien gerus Falco (dubbelsinnig).

Falco is 'n genus in die familie Falconidae in die orde van roofvoëls waaraan die grootste deel van die valkagtiges (Falconidae) behoort. Die genus omvat 39 spesies.Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6).

Voëls in die genus het 'n donker grys of bruin rug, maar is wit onder. Hulle het gepunte vlerke met lang sterte. Hulle eet klein soogdiertjies waarop hulle jag deur van hulle sig gebruik te maak, hoewel sommige spesies ander voëls jag, wat hulle in vlug vang.

Spesies Falco alopex Falco amurensis - (Oostelike rooipootvalk‎) Falco araeus Falco ardosiaceus - (Donkergrysvalk‎) Falco berigora Falco biarmicus - (Edelvalk) Falco cenchroides Falco cherrug Falco chicquera - (Rooinekvalk) Falco columbarius Falco concolor - (Roetvalk) Falco cuvierii - (Afrikaanse boomvalk) Falco deiroleucus Falco dickinsoni - (Dickinsonse grysvalk) Falco eleonorae - (Eleonoravalk) Falco fasciinucha - (Taitavalk) Falco femoralis Falco hypoleucos Falco jugger Falco longipennis Falco mexicanus Falco moluccensis Falco naumanni - (Kleinrooivalk) Falco newtoni Falco novaeseelandiae Falco pelegrinoides Falco peregrinus - (Swerfvalk) Falco punctatus Falco rufigularis Falco rupicoloides - (Grootrooivalk) Falco rupicolus - (Kransvalk) Falco rusticolus Falco severus Falco sparverius Falco subbuteo - (Europese boomvalk) Falco subniger Falco tinnunculus - (Toringvalk) Falco vespertinus - (Westelike rooipootvalk) Falco zoniventris

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Kategorie:Valke