Die kleinrooivalk (Falco naumanni) is 'n gelokaliseerde somertrekvoël wat voorkom in die grootste gedeelte van Suider-Afrika. Die voël is 26 – 32 cm groot en weeg 110 - 180 gram. In Engels staan die voël bekend as lesser kestrel.
Fotogalery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Eksterne skakel http://avibase.bsc-eoc.org/species.jsp?lang=EN&avibaseid=BECA271F14F77BEE
Kategorie:Valke