Die Grootrooivalk (Falco rupicoloides) is 'n algemene standvoël wat voorkom in die grootste gedeelte van Suider-Afrika. Die voël is 34 – 38 cm groot en weeg 200 - 300 gram. In Engels staan die voël bekend as Greater Kestrel.

Fotogalery

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Eksterne skakel http://avibase.bsc-eoc.org/species.jsp?lang=EN&avibaseid=2E4DAA13B579F58F

Kategorie:Valke