Die Dwergvalk (Polihierax semitorquatus) is 'n algemene gelokaliseerde standvoël wat voorkom in sentraal Namibië tot in die Noord-Kaap. Die voël is 18 – 20 cm groot en weeg 55 - 66 gram. In Engels staan die voël bekend as Pygmy Falcon.

duimnael|links|'n Paartjie in die Serengeti Nasionale Park, Tanzanië. Die mannetjie is links met die wyfie (bruin rug) aan die regterkant.

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Eksterne skakel http://avibase.bsc-eoc.org/species.jsp?lang=EN&avibaseid=3B52D2B8E4F83FC8

Kategorie:Valke