San Pedro Sula is 'n stad in die noordweste van Honduras met 'n bevolking van 1 073 824. Die stad is op 27 Junie 1536 deur Spanjaarde onder Pedro de Alvarado gestig. San Pedro Sula is die tweede grootste stad ná die hoofstad Tegucigalpa.
Kategorie:Nedersettings in Honduras