Potosí is 'n stad in Bolivië‎ met 'n bevolking van 240 966. Die stad is op 1 April 1545 deur Spanjaarde gestig en is in 1987 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.

Eksterne skakels

Amptelike UNESCO bladsy

Kategorie:Nedersettings in Bolivië Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Suid-Amerika