Die rooivlerkpatrys (Scleroptila levaillantii) is 'n algemene standvoël en kom in die Oos-Kaap en Drakensberg voor. Die voël is 33 – 38 cm groot en weeg 360 - 550 gram. Hulle leef in grasveld en landerye. In Engels staan die voël bekend as die red-winged francolin.

Fotogalery

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Kwartels, patryse en fisante