Die Laeveldpatrys (Scleroptila shelleyi) is 'n algemene standvoël en kom in die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Limpopo, suid Mosambiek en noord Zimbabwe voor. Die voël is 30 – 36 cm groot en weeg 380 - 590 gram. Hulle leef in savanne en oop boomveld. In Engels staan die voël bekend as Shelley's Francolin.
Fotogalery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Kwartels, patryse en fisante