Die Kalaharipatrys (Scleroptila levaillantoides) is 'n amper-endemiese, algemene standvoël en leef in grasveld en halfdorre savanne. Die voël is 32 – 35 cm groot en weeg 360 - 530 gram. In Engels staan die voël bekend as Orange River francolin.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Kwartels, patryse en fisante