Die Asiatiese patrys (Alectoris chukar) is 'n uitheemse voël wat wild geword het op Robbeneiland na vrylating. Die populasie is ongeveer 300 groot. Die voël is 32 – 34 cm groot en weeg 380 - 580 gram. In Engels staan die voël bekend as Chukar Partridge.
Fotogalery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Kwartels, patryse en fisante