Die Grootkoningriethaan (Porphyrio madagascariensis) is 'n algemene standvoël en leef in plat riete, vleie en oorstroomde grasveld. Die voël is 38 – 46 cm groot en weeg 500 - 700 gram. In Engels staan die voël bekend as African Swamphen.
Fotogalery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Ralle