Die Kleinwaterhoender (Gallinula angulata) is 'n gelokaliseerde algemene trekvoël en kom in die noordelike gedeelte van Suider-Afrika. Die voël is 22 – 26 cm groot en weeg 100 - 160 gram. In Engels staan die voël bekend as Lesser Moorhen.
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Ralle