Die oostelike rooipootvalk (Falco amurensis) is 'n algemene voël en somer besoeker aan Suider-Afrika. Die voël broei in Asië. Die voël word 28 tot 30 cm groot en weeg 100 tot 185 gram. In Engels staan dit as die Amur falcon bekend.

duimnael|links|Illustrasie van 'n broeipaar

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Eksterne skakel http://avibase.bsc-eoc.org/species.jsp?lang=EN&avibaseid=E6137E65202F44F8

Kategorie:Valke