Die Donkergrysvalk (Falco ardosiaceus) is 'n skaars standvoël wat voorkom om die Kunenerivier in Namibië en Angola. Hulle leef gewoonlik in oop boomveld, dikwels naby palms. Die voël is 30 – 35 cm groot, weeg 190 - 300 gram. In Engels staan die voël bekend as Grey Kestrel.
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Eksterne skakel http://avibase.bsc-eoc.org/species.jsp?lang=EN&avibaseid=3F2BA4F7CD1E5F37
Kategorie:Valke