Die Taitavalk (Falco fasciinucha) is 'n seldsame en gelokaliseerde standvoël. Hulle leef gewoonlik by kranse en klowe in boomveld. Die voël is 25 – 30 cm groot, weeg 195 - 340 gram. In Engels staan die voël bekend as Taita falcon.
duimnael|links|'n Taitavalk wat by die Strijdomtonnel in Suid-Afrika afgeneem is.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011.
Eksterne skakel http://avibase.bsc-eoc.org/species.jsp?lang=EN&avibaseid=9A4AA945C5262469
Kategorie:Valke