Die Afrikaanse boomvalk (Falco cuvierii) is 'n skaars inter-Afrika somertrekvoël. Hulle leef gewoonlik in boomveld, woude en die aangrensende oop wêreld. Die voël is 28–30 cm groot en weeg 15–220 gram. In Engels staan die voël bekend as African hobby.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Eksterne skakels

http://avibase.bsc-eoc.org/species.jsp?lang=EN&avibaseid=F56A73BF6465516D

Kategorie:Valke