Deon Fourie (gebore in Pretoria op 25 September 1986) is 'n rugbyspeler wat vir die Westelike Provinsie in die Curriebeker en die Stormers in Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap as losvoorspeler of op haker speel. Hy is ook die kaptein van die Westelike Provinsiespan. Hy was deel van Suid-Afrika se wenspan tydens die Rugbywêreldbeker 2023.
Uitbeelding Fourie matrikuleer aan die Hoërskool Pietersburg.
Eksterne skakels Stormers profiel WP rugby profiel SA rugby profiel itsrugby.co.uk profiel
Fourie, Deon Kategorie:Stormers rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners Kategorie:Alumni van Hoërskool Pietersburg