Nepalees (नेपाली, Nepali, [ˈnepali], ) is 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 16 miljoen mense in Noord-Indië, Nepal en Bhoetan gepraat word.

duimnael|links|Die woord "Nepal" in Devanagari-skrif Dit is die amptelike taal van Nepal en van die Indiese deelstaat Sikkim.

Nepalees word in Devanagari geskryf. Dit is nie verwant aan Newari nie; dié behoort tot die Tibeto-Birmaanse tale.

Sien ook Nepalese Wikipedia

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Indo-Ariese tale Kategorie:Tale van Bhoetan Kategorie:Tale van Indië Kategorie:Tale van Nepal