Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Sindhi's.

Sindhi (سنڌي, सिन्धी, 32px, ਸਿੰਧੀ, سندھی, સિન્ધી) is 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 24,6 miljoen mense, veral Sindhi's, in Wes-Indië en Pakistan gepraat word.

duimnael|links|Die woord "Sindhi" in Arabiese skrif duimnael|links|Verspreiding van etniese groepe in Pakistan volgens die CIA in 1980 Sindhi is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Pakistanse provinsie Sindh saam met Oerdoe. In Indië is Sindhi 'n amptelike taal op federale vlag, maar nie in een van die Indiese deelstate nie. Dit is die naaste verwant aan Dogri en Pandjabi.

In Pakistan word Sindhi veral in die Arabiese alfabet geskryf, terwyl Hindoes die Devanagari-alfabet gebruik. Van die historiese alfabette sluit in Khudabadi, Laṇḍā en Gurmukhi.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Indo-Ariese tale Kategorie:Tale van Indië Kategorie:Tale van Pakistan