Die Rooiborssperwer (Accipiter rufiventris) is 'n algemene standvoël wat voorkom in woude en plantasies in Suider-Afrika veral in die Wes-Kaap, Oos-Kaap en die Drakensberg. Die voël is 30 – 38 cm groot, weeg 105 - 210 g met 'n vlerkspan van 65 – 70 cm. In Engels staan die voël bekend as Rufous-breasted Sparrowhawk.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Roofvoëls