Werner Kruger (gebore op Kempton Park op 23 Januarie 1985) is 'n rugbyspeler wat vir die Blou Bulle in die Curriebeker en die Bulls in Superrugby op stut speel.

Eksterne skakels Senior Bulls profiel SA Rugby profiel itsrugby.co.uk profiel

Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Bulls rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Afrikaners