Falconiformes is 'n voëlorde. Die orde het slegs een familie, die Falconidae met 11 genusse, waaraan sowat 290 spesies behoort. Hierdie voëls is aktief gedurende die dag (van vroegoggend en laatmiddag). Kuikens bly vir 'n geruime tyd in die nes nadat dit uitgebroei het en word deur beide die ouers versorg.

Taksonomie

Bron tolweb.orgTolweb Falconiformes

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Kategorie:Roofvoëls