Die Langbeenjakkalsvoël (Buteo rufinus) is 'n somertrekvoël na Noord-Afrika en swerwers dwaal af en toe na Suid-Afrika. Die voël is 52 – 65 cm groot, weeg 600 - 1 700 g met 'n vlerkspan van 1,3 - 1.6 meter. In Engels staan die voël bekend as Long-legged Buzzard.

Fotogalery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Jakkalsvoëls