Die Witborsvleivalk (Circus macrourus) is 'n voël en skaars somer besoeker aan die binneland van Suid-Afrika. Die voël is 40 – 48 cm groot, weeg 310 - 450 g met 'n vlerkspan van 95 - 115 sentimeter. Die voël se status is amper-bedreig. In Engels staan die voël bekend as Palid harrier.

Fotogalery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Valke