Die Blouvleivalk (Circus pygargus) - ook bekend as die Bloupaddavreter - is 'n voël en skaars somer besoeker aan die binneland van Suid-Afrika. Die voël is 40 – 46 cm groot, weeg 230 - 440 g met 'n vlerkspan van 95 - 115 sentimeter. In Engels staan die voël as die Montagu's harrier bekend.
Fotogalery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Valke