Die Koekoekvalk (Aviceda cuculoides) is 'n skaars standvoël wat voorkom in die ooste en noorde van Suid-Afrika asook Zimbabwe en Mosambiek. Die voël is 40 cm groot, weeg 220 - 350 g met 'n vlerkspan van 90 sentimeter. In Engels staan die voël bekend as African cuckoo-hawk.

duimnael|links|'n Koekoekvalk in vlug

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Eksterne skakel http://avibase.bsc-eoc.org/species.jsp?lang=EN&avibaseid=648936C0CA95E160

Kategorie:Valke