Die Bleeksingvalk (Melierax canorus) is 'n algemene standvoël wat voorkom aan die weste van Suid-Afrika, Namibië en Botswana. Die voël is 48 – 62 cm groot, weeg 620 - 1 400 g met 'n vlerkspan van 1.1 meter. Die voël is 'n veelsydige jagter. In Engels staan die voël bekend as Pale chanting goshawk.

duimnael|links|'n Bleeksingvalk in Namibië.

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Eksterne skakel http://avibase.bsc-eoc.org/species.jsp?lang=EN&avibaseid=389FFA0941C2CA51

Kategorie:Valke