Die Europese vleivalk (Circus aeruginosus) is 'n voël en skaars somer besoeker aan die binneland van Suid-Afrika. Die voël is 45 – 52 cm groot, weeg 410 - 780 g met 'n vlerkspan van 1.1 - 1.3 meter. In Engels staan die voël bekend as Western marsh harrier.

Fotogalery

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Valke