Die Bloustormvoël (Halobaena caerulea) is 'n stormvoël wat seldsaam is aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 28 – 30 cm groot en weeg 160 - 240 g met 'n vlerkspan van 58 - 70 sentimeter. Die voël is klein, blougrys met 'n wit borskant. In Engels staan die voël bekend as Blue petrel.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Stormvoëls