Pachyptila is 'n genus van voëls in die familie van stormvoëls (Procellariidae). Die genus omvat 6 spesies.Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6). Die genus is klein, blougrys en die voëls het 'n donker kenmerkende M-merk oor die bovlerk met 'n wit borskant.
Spesies Pachyptila belcheri - (Dunbekwalvisvoël) Pachyptila crassirostris Pachyptila desolata - (Antarktiese walvisvoël) Pachyptila salvini - (Marionwalvisvoël) Pachyptila turtur - (Swartstertwalvisvoël) Pachyptila vittata - (Breëbekwalvisvoël)
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Kategorie:Stormvoëls