Die Swartstertwalvisvoël (Pachyptila turtur) is 'n walvisvoël en 'n seldsame swerwer aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 24 – 26 cm groot en weeg 110 - 170 g met 'n vlerkspan van 50 - 60 sentimeter. Daar broei 2 miljoen pare in die somer op subantarktiese eilande, Tasmanië en om Nieu-Seeland. In Engels staan die voël bekend as Fairy prion.

duimnael|links|Swartstertwalvisvoël in vlug oor die oseaan.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Stormvoëls