Bulweria is 'n genus van voëls in die familie van stormvoëls (Procellariidae). Die genus het 2 spesies.Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6). Die genus is redelik klein en die voëls is donkerbruin met lang vlerke en stert. Daar is geen ouderdom- of geslagsverskille in die verekleed nie.
Spesies Bulweria bulwerii - (Bleekvlerkkeilstert) Bulweria fallax - (Donkervlerkkeilstert)
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Kategorie:Stormvoëls