Die donkervlerkkeilstert (Bulweria fallax) is 'n stormvoël en 'n seldsame swerwer aan die Mosambiekkanaal. Die voël is 30 – 32 cm groot en weeg 150 - 180 g met 'n vlerkspan van 76 – 83 cm. Die voël broei op Sokotra aan die Horing van Afrika. In Engels staan die voël bekend as Jouanin's petrel.

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Kategorie:Stormvoëls