Die Gewone stormswael (Oceanites oceanicus) is 'n stormswael en 'n algemene besoeker aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 15 – 19 cm groot en weeg 30 - 40 g met 'n vlerkspan van 38 - 42 sentimeter. Daar broei 6 miljoen pare in subantarktiese eilande en Antarktika. In Engels staan die voël bekend as Wilson's storm-petrel.

Fotogalery

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Stormvoëltjies