Die swaelstertstormswael (Oceanodroma leucorhoa) is 'n stormswael en 'n algemene besoeker aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 19 – 22 cm groot en weeg 40 – 50 g met 'n vlerkspan van 45 – 50 sentimeter. Daar broei 8 miljoen pare in Noord-Atlantiese en Noord-Stille Oseaan. In Engels staan die voël bekend as Leach's storm-petrel.
duimnael|Links|Die eier. Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Stormvoëltjies