Die Sentrale Federale Distrik (Russies: Центра́льный федера́льный о́круг, Tsentralni federalni okroeg) is een van die agt federale distrikte van Rusland.
Die woord "Sentraal" het ’n politieke en historiese betekenis. Die distrik val geografies in die verre weste van die teenswoordige land, hoewel dit beskou kan word as die sentrale deel van Europese Rusland. Dit is 652 800 km2 groot en het ’n bevolking van 38 427 537, volgens die 2010-sensus. Russiese 2010-sensus Die huidige presidensiële afgevaardigde is Aleksander Beglof.
Demografie Federale deelgebiede Die distrik omsluit die ekonomiese streke Sentraal en Sentrale Swartgrond en 18 federale deelgebiede:
400px Die kaart en sleutel is in alfabetiese volgorde volgens die Russiese name # Vlag Federale deelgebied Hoofstad 1 50px|border Belgorod-oblast Belgorod 2 50px|border Brjansk-oblast Brjansk 3 50px|border Wladimir-oblast Wladimir 4 50px|border Woronezj-oblast Woronezj 5 50px|border Iwanowo-oblast Iwanowo 6 50px|border Kaloega-oblast Kaloega 7 50px|border Kostroma-oblast Kostroma 8 50px|border Koersk-oblast Koersk 9 50px|border Lipetsk-oblast Lipetsk 10 50px|border Moskou 11 50px|border Moskou-oblast Geen 12 50px|border Orjol-oblast Orjol 13 50px|border Rjazan-oblast Rjazan 14 50px|border Smolensk-oblast Smolensk 15 50px|border Tambof-oblast Tambof 16 50px|border Twer-oblast Twer 17 50px|border Toela-oblast Toela 18 50px|border Jaroslawl-oblast Jaroslawl
Eksterne skakels Baikaland by Tripod.com
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Verwysings
Kategorie:Russiese federale distrikte