Die Federale Distrik Oeral (Russies: Ура́льский федера́льный о́круг, Oeralski federalni okroeg) is een van die agt federale distrikte van Rusland. Dit bestaan uit 6 federale deelgebiede en lê op die grens van die Europese en Asiatiese deel van Rusland. Dit is hoofsaaklik in die Oeral-streek geleë, maar sluit ook klein dele van die Wolga-streek in. Die bevolking is 12 080 523, volgens die 2010-sensus. Russiese 2010-sensus Die huidige presidensiële afgevaardigde is Igor Cholmanskich.

Demografie Federale deelgebiede 300px Die kaart en sleutel is in alfabetiese volgorde volgens die Russiese name # Vlag Federale deelgebied Hoofstad 1 40px|border Koergan-oblast Koergan 2 40px|border Swerdlofsk-oblast Jekaterinburg 3 40px|border Tjoemen-oblast Tjoemen 4 40px|border Chanto-Mansië Chanti-Mansiisk 5 40px|border Tsjeljabinsk-oblast Tsjeljabinsk 6 40px|border Jamalo-Nenetsië Salechard

Verwysings 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Oeral