Die Federale Distrik Wolga (Russies: Приво́лжский федера́льный о́круг, Priwolzjski federalni okroeg) is een van die agt federale distrikte van Rusland. Dit bestaan uit 14 federale deelgebiede en vorm die suidoostelike deel van Europese Rusland. Die bevolking is 29 899 699, volgens die 2010-sensus. Russiese 2010-sensus Die huidige presidensiële afgevaardigde is Michail Babitsj.
Demografie Federale deelgebiede 400px Die kaart en sleutel is in alfabetiese volgorde volgens die Russiese name # Vlag Federale deelgebied Hoofstad 1 50px|border Basjkortostan Oefa 2 50px|border Kirof-oblast Kirof 3 50px|border Mari El Josjkar-Ola 4 50px|border Mordowië Saransk 5 50px|border Nizjni Nowgorod-oblast Nizjni Nowgorod 6 50px|border Orenburg-oblast Orenburg 7 50px|border Penza-oblast Penza 8 50px|border Perm-krai Perm 9 50px|border Samara-oblast Samara 10 50px|border Saratof-oblast Saratof 11 50px|border Tatarstan Kazan 12 50px|border Oedmoertië Izjefsk 13 50px|border Oeljanofsk-oblast Oeljanofsk 14 50px|border Tsjoewasjië Tsjeboksari
Verwysings 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Wolga