Die Keilstertpylstormvoël (Puffinus pacificus) is 'n stormvoël wat selde gesien word aan die ooskus van Suid-Afrika. Die voël is 40 – 45 cm groot en weeg 300 - 450 g met 'n vlerkspan van 97 - 105 sentimeter. In Engels staan die voël bekend as Wedge-tailed shearwater.

Fotogalery

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Stormvoëls